Psalms 135:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en hulle land as 'n erfdeel, 'n erfdeel aan sy volk Israel gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle land het Hy as erfdeel aan Israel gegee, as erfdeel vir sy volk Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle land as erfdeel gegee het, as erfdeel aan Israel, sy volk. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle land as geskenk aan Israel gegee, as geskenk aan sy volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Hy het hulle land as erfdeel gegee, as 'n erfdeel aan Israel, sy volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe het die Here húlle lande gegee vir sy volk Israel, dit het die Israeliete se land geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Hy aan sy volk ’n land gegee wat hulle s’n sou wees. So het sy kinders, die Israeliete, hulle eie eiendom gekry. |