Psalms 135:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sihon, die koning van die Amoriete, en Og, die koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän;
Afrikaans (NLV) 2011 Sihon, koning van die Amoriete, Og, koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän.
Afrikaans 1933/1953 Sihon, die koning van die Amoriete, en Og, die koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän,
Afrikaans 1983 koning Sihon van die Amoriete, koning Og van Basan, en al die konings in Kanaän.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sihon, die koning van die Amoriete, Og, die koning van Basan en al die konings van Kanaän.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het koning Sihon van die Amoriete laat sterf, en koning Og van Basan, en al die konings van die land Kanaän.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) soos Sihon en Og laat doodmaak. So ook al die konings in Kanaän.