Psalms 135:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat groot nasies verslaan en magtige konings gedood het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het groot nasies verslaan en magtige konings doodgemaak: |
| Afrikaans 1933/1953 | wat baie nasies verslaan het en magtige konings gedood het: |
| Afrikaans 1983 | Hy het baie nasies verslaan en magtige konings laat sneuwel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat baie nasies getref en magtige konings om die lewe gebring het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat baie volke oorwin het en wat sterk konings laat sterf het: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Hy ’n klomp volke voor Israel verslaan en baie sterk leiers |