Psalms 135:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Prys die HERE. Prys die Naam van die HERE; loof Hom, o knegte van die HERE! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here! Prys die Naam van die Here! Prys Hom, dienaars van die Here, |
| Afrikaans 1933/1953 | Halleluja! Prys die Naam van die HERE! Prys, o knegte van die HERE, |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here, prys die Naam van die Here, prys Hom, dienaars van die Here, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Halleluja! Loof die Naam van die Here! Loof Hom, diensknegte van die Here, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die Here prys, julle moet die Naam van die Here prys. Dienaars van die Here, julle moet Hom prys, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom prys die Here. Julle moet vir Hom baie dankie sê, julle wat Hom dien. |