Psalms 134:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE wat hemel en aarde gemaak het, seën jou uit Sion. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here julle seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het! |
| Afrikaans 1983 | Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het, is in Sion, en ek bid dat Hy jou sal seën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die Here, wat alles gemaak het, vir jou baie goed wees. |