Psalms 134:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hef julle hande op in die heiligdom en loof die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hef op julle hande in die heiligdom en prys die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! |
| Afrikaans 1983 | Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hef julle hande op na die heiligdom en prys die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde plek en julle moet die Here prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lig julle hande in gebed op terwyl julle in sy woonplek is, terwyl julle vir die Here baie dankie sê. |