Psalms 133:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is soos die kosbare salf op die kop wat afloop op die baard, ja, die baard van Aäron;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kleed.
Afrikaans 1933/1953 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.
Afrikaans 1983 Dit is soos reukolie wat van die kop af in die baard afloop, die baard van Aäron, af tot by die soom van sy klere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop oor die kraag van sy klere.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is soos wanneer goeie olyf-olie afloop van die kop tot op die baard, die baard van Aäron, en dan verder afloop op die kraag van sy klere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is soos baie duur parfuum wat iemand uit respek oor Aäron uitgiet; dit is soos duur olie wat oor Aäron se kop en klere loop.