Psalms 133:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Lied van grade van Dawid.) Kyk, hoe goed en hoe aangenaam is dit vir broers om in eenheid saam te woon! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! |
| Afrikaans 1983 | 'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n •Pelgrimslied. Van Dawid. Kyk hoe goed, hoe mooi is dit as •broers ook saam woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid. Julle moet dit weet: Dit is goed, dit is mooi wanneer broers in vrede saam woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe mooi, hoe wonderlik as broers en susters regtig vir mekaar lief is! |