Psalms 132:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat u priesters beklee wees met geregtigheid; en laat u heiliges jubel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat u priesters geklee word met regverdigheid; mag u troue dienaars sing van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat u priesters bekleed wees met geregtigheid, en laat u gunsgenote jubel. |
| Afrikaans 1983 | Gee aan u priesters die oorwinning, laat u troue dienaars juig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U priesters moet geklee wees in •geregtigheid, u troue volgelinge moet jubel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U priesters moet die regte klere dra, die mense wat aan U behoort, moet sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat u priesters net doen wat reg is. Laat u getroue mense van vreugde sing. |