Psalms 132:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, HERE, in u rus; jy en die ark van jou sterkte.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom na u rusplek toe, Here, U en die ark, die teken van u mag.
Afrikaans 1933/1953 Staan op na u rusplek, HERE, U en die ark van u sterkte!
Afrikaans 1983 Kom na u rusplek toe, Here, U en die ark, die teken van u mag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, Here, gaan na u rusplek, U en u magtige •ark.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet nou kom, U moet altyd hier wees, U en die kis wat wys dat U regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom, Here, kom na u rusplek toe. Kom saam met u ark wat wys hoe sterk U is.