Psalms 132:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons sal in sy tente ingaan; ons sal aanbid by sy voetbank.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom ons gaan sy woning binne; laat ons laag voor Hom buig.
Afrikaans 1933/1953 Laat ons na sy woning gaan, ons neerbuig voor die voetbank van sy voete.
Afrikaans 1983 Kom ons gaan sy woning binne, kom ons buig daar in aanbidding voor Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat ons sy woning binnegaan en in aanbidding buig voor die voetbank vir sy voete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het gesê: “Kom ons gaan na die woonplek van die Here, kom ons gaan buig by sy troon.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ons na die woonplek van die Here toe gaan. Laat ons Hom daar gaan dien.