Psalms 132:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ons het daarvan gehoor by Efrata: ons het dit in die veld van die bos gevind.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het gehoor die ark is in Efrata, en dit gekry in die velde van Jaär.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ons het daarvan gehoor in frata; ons het dit gevind in die velde van Jaär.
Afrikaans 1983 Ons het van die verbondsark gehoor in Efrata, ons het dit gevind in die Jaärsveld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, ons het daarvan gehoor in Efrata, dit gevind in die velde van Jaär.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het in die stad Efrata gehoor van die kis van God, ons het die kis gekry in die Jaär-veld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het gehoor die verbondsark is in Efrata. Uiteindelik kry ons dit in die veld by Jaär.