Psalms 132:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal vir my oë geen slaap gee en aan my ooglede geen slaap nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal my oë nie laat slaap of laat sluimer nie |
| Afrikaans 1933/1953 | sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie, |
| Afrikaans 1983 | ek sal my geen slaap gun nie, en sal nie eens insluimer nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ek sal my oë nie toelaat om te slaap, my ooglede om in te sluimer nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ek sal nie gaan slaap nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |