Psalms 132:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe hy aan die HERE gesweer en aan die magtige God van Jakob beloof het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ’n eed voor die Here afgelê, ’n gelofte gemaak aan die Magtige van Jakob: |
| Afrikaans 1933/1953 | dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob: |
| Afrikaans 1983 | aan die eed wat hy teenoor die Here afgelê het, sy gelofte aan die magtige God van Jakob: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hy wat teenoor die Here 'n eed gesweer het, 'n gelofte afgelê het aan die Magtige van Jakob: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het vir die Here iets belowe, hy het 'n gelofte gemaak aan die Sterk God van Jakob. Dawid het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het mos vir die Here beloof: |