Psalms 132:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar sal Ek die horing van Dawid laat bot; Ek het 'n lamp vir my gesalfde ingestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier vestig Ek die mag van Dawid, en ’n nageslag vir my gesalfde.
Afrikaans 1933/1953 Daar sal Ek vir Dawid 'n horing laat uitspruit; Ek het vir my gesalfde 'n lamp toeberei.
Afrikaans 1983 Daar sal Ek die heerskappy vir Dawid vestig, vir my gesalfde 'n nageslag op die troon verseker.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar sal Ek vir Dawid 'n horing laat uitgroei; Ek het 'n lamp gereedgemaak vir my gesalfde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal daar vir Dawid 'n seun gee, en die seun sal regeer, Ek sal 'n lamp laat skyn vir my gesalfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal Dawid bly en net sterker en sterker word. Ek het hom spesiaal as koning aangestel. Hy sal soos ’n lamp vir die mense wees.