Psalms 132:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal ook haar priesters met verlossing beklee, en haar heiliges sal jubel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Haar priesters klee Ek met redding; haar getroues sal sing van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sy priesters sal Ek met heil beklee, en sy gunsgenote sal vrolik jubel. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal aan sy priesters die oorwinning gee en my troue dienaars sal juig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | haar priesters sal Ek met verlossing beklee en haar troue volgelinge sal uitbundig juig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters in die stad sal altyd weet dat Ek hulle sal red, die mense wat in My glo, sal sing en sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat in die Here se huis werk, sal doen wat reg is, en die mense wat God getrou dien, sal van vreugde sing. |