Psalms 132:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal haar voorsiening oorvloedig seën, haar armes met brood versadig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die stad oorvloedig seën met voedsel en haar armes van kos voorsien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy voedsel sal Ek ryklik seën, sy behoeftiges versadig met brood; |
| Afrikaans 1983 | Ek sal Sion ryklik seën met wat hy nodig het, aan sy armes voedsel in oorvloed skenk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sion se voedselvoorraad sal Ek ryklik seën; haar behoeftiges sal Ek met brood versadig; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir die mense in die stad gee wat hulle nodig het, Ek sal dit altyd meer laat word, Ek sal vir die mense wat niks het nie meer as genoeg gee om te eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vir Sion alles gee wat nodig is. Daar sal genoeg kos wees vir selfs die armstes. |