Psalms 132:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is my rus vir ewig: hier sal ek woon; want ek het dit begeer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is my rusplek vir altyd. Hier sal Ek woon, want die plek het Ek begeer.
Afrikaans 1933/1953 Dit is my rusplek vir ewig; hier wil Ek woon, want Ek het dit begeer.
Afrikaans 1983 “Dit is my rusplek vir altyd; hier wil Ek woon, dit is my begeerte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is my rusplek vir altyd; hier wil Ek woon, want Ek begeer dit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “Hier wil Ek wees, altyd en altyd, hier wil Ek woon, want dit is wat Ek wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is die plek waar Ek altyd wil rus. Hier wil Ek graag bly. Dis wat Ek wil doen.