Psalms 132:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE het Sion uitverkies; hy het dit as sy woning begeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die Here het Sion gekies, dit as sy woning begeer: |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE het Sion uitgekies, Hy het dit as woonplek vir Hom begeer en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Ja, die Here het Sion gekies en dit vir Hom as woning begeer: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die Here het Sion uitgekies; Hy begeer dit as sy woonplek: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here het vir Sion gekies, Hy wou hê dit moet sy woonplek wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Sion gekies as sy spesiale woonplek: |