Psalms 132:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het vir Dawid in waarheid gesweer; hy sal hom nie daarvan bekeer nie; Van die vrug van jou liggaam sal Ek op jou troon sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir Dawid gesweer, en dit staan vas. Hy sal daarvan nie afwyk nie: “Een van jou afstammelinge sal Ek op jou troon laat sit.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE het aan Dawid gesweer in waarheid Hy sal daarvan nie terugkom nie: Van die vrug van jou liggaam sal Ek laat sit op jou troon.
Afrikaans 1983 Die Here het 'n eed teenoor Dawid afgelê, en dit staan vas, Hy sal daarvan nie afwyk nie: “Ek sal een van jou eie seuns in jou plek laat koning word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Dawid 'n betroubare eed afgelê en Hy sal dit nie herroep nie: “Van jou nasate sal Ek op jou troon plaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Dawid belowe, en die Here sál doen wat Hy belowe het. Hy het gesê: “Ek sal iemand van jou nageslag op jou troon laat sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir Dawid beloof dat een van sy kinders hom as koning sal opvolg. Die Here sal nie sy woord verbreek nie. Hy het gesê dat een van David se seuns altyd op die troon sal sit.