Psalms 132:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ter wille van u kneg Dawid moet u die aangesig van u gesalfde nie afwend nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ter wille van u dienaar Dawid, moet tog nie u gesalfde verwerp nie.
Afrikaans 1933/1953 Wys u gesalfde nie af nie, ter wille van Dawid, u kneg.
Afrikaans 1983 Ter wille van u dienaar Dawid, moet tog nie u gesalfde verstoot nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ter wille van u dienskneg Dawid, moet U tog nie u gesalfde wegwys nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid was u dienaar, daarom moet U nie nou die koning, u gesalfde, los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie die een vergeet wat U spesiaal aangewys het as koning nie, al is dit net ter wille van Dawid.