Psalms 132:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Lied van grade.) HERE, dink aan Dawid en al sy ellende.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, onthou tog vir Dawid en alles wat hy deurgemaak het.
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite;
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Dink tog aan Dawid, Here, aan alles wat hy deurgemaak het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Dink tog, Here, aan Dawid, aan al sy opofferings,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, U moet dink aan Dawid, U moet dink aan al sy probleme.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet asseblief nie vir Dawid en alles wat hy deurgemaak het, vergeet nie, Here.