Psalms 131:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat Israel van nou af tot in ewigheid op die HERE hoop.
Afrikaans (NLV) 2011 Israel, hoop op die Here, nou en vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!
Afrikaans 1983 Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel, vestig jou hoop op die Here, nou en vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Israeliete, julle moet glo dat die Here julle sal help, nou en vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Stel jou hoop en vertroue op Hom. Hy sal jou altyd veilig laat voel.