Psalms 130:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sal Israel verlos van al sy ongeregtighede.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal Israel bevry van al hulle sondes.
Afrikaans 1933/1953 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede.
Afrikaans 1983 Hy alleen sal Israel verlos van al sy sondes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy wat Israel bevry van al sy sondeskuld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal sy volk Israel red van al hulle sondes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal al die dinge vergewe wat sy kinders verkeerd gedoen het.