Psalms 130:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat Israel op die HERE hoop, want by die HERE is daar barmhartigheid, en by Hom is 'n groot verlossing.
Afrikaans (NLV) 2011 Israel, hoop op die Here, want by die Here is troue liefde, by Hom is volkome redding.
Afrikaans 1933/1953 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing;
Afrikaans 1983 Wag op die Here, Israel, want by die Here is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Israel, vestig jou hoop op die Here; want by die Here is troue liefde, by Hom is volkome bevryding.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Israeliete, julle moet in die Here glo, want die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy red ons altyd weer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat die Here liefhet, moet in Hom bly glo, want Hy het sy kinders lief. Hy vergewe hulle weer en weer.