Psalms 130:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel wag meer op die HERE as die wat na die môre waak; ek sê, meer as die wat na die môre waak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wag op die Here, meer as wagte wag op die môre, wag op die môre. |
| Afrikaans 1933/1953 | My siel wag op die Here meer as wagters op die môre, wagters op die môre. |
| Afrikaans 1983 | Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hele wese wag op my Heer, meer as wagte op die môre, ja, wagte op die môre. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek verlang na die Here, ek verlang meer as wagte wat verlang dat dit oggend moet word, meer as wagte wat verlang dat dit oggend moet word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek hou vas aan die Here, meer as wat ’n kleintjie aan sy ma vasklou. Ek sal U nooit los nie. |