Psalms 130:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wag op die HERE, my siel wag, en op sy woord hoop ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wag op die Here, ek wag, en hoop op sy woord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord. |
| Afrikaans 1983 | Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wag op die Here; my hele wese wag, en op sy woord vestig ek my hoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wag vir die Here, ek verlang na Hom, ek glo dat Hy sal doen wat Hy gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek vertrou op die Here. Met my hele lewe vertrou ek op Hom. Ek hou vas aan alles wat Hy beloof het. Ek glo Hy sal doen wat Hy belowe het. |