Psalms 130:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Hooglied.) Uit die dieptes het ek U aangeroep, HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die dieptes roep ek na U, Here, |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bedevaartslied. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE! |
| Afrikaans 1983 | 'n Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, Here, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n •Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, ek is in diep water, ek roep en ek vra dat U my moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is in groot moeilikheid. Help my asseblief, Here. Moet asseblief nie my probleem miskyk nie. |