Psalms 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek het op U goedertierenheid vertrou; my hart sal juig oor u verlossing.
Afrikaans (NLV) 2011 anders sê my vyand: “Ek het hom oorwin!” en is my teenstander bly oor my ondergang.
Afrikaans 1933/1953 sodat my vyand nie kan sê: Ek het hom oorwin nie, en my teëstanders nie juig as ek wankel nie.
Afrikaans 1983 anders sê my vyand hy het my oorwin en juig my verdrukkers oor my ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) anders sê my vyand, “Ek het hom oorweldig,” anders juig my teenstanders omdat ek tot 'n val gebring word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) sodat my vyande nie kan sê dat hulle gewen het teen my nie, sodat hulle nie sal juig omdat ek geval het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie dat hulle wat niks van my hou nie, sê: “Ek het hom op sy plek gesit!” nie. My vyande sal bly wees as ek dood neerslaan.