Psalms 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat my vyand nie sê: Ek het hom oorwin nie; en die wat my pla, is bly as ek ontroer is.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk tog en antwoord my, Here my God! Verlig tog weer my oë dat ek nie die doodslaap ingaan nie,
Afrikaans 1933/1953 Aanskou tog, verhoor my, HERE, my God! Verlig my oë, sodat ek nie in die dood inslaap nie;
Afrikaans 1983 Luister tog en antwoord my, Here my God! Gee my tog nuwe lewenskrag. Ek wil nie sterwe nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien dit tog raak, antwoord my, Here, my God! Verlig tog my oë, anders sink ek in 'n doodslaap weg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here my God, U moet luister en my antwoord, U moet vir my nuwe lewe gee, sodat ek nie sterf nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee tog aandag en antwoord my, Here my God; maak my weer gelukkig. Anders is daar geen ander uitweg vir my as die dood nie.