Psalms 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe lank sal ek in my siel raad hou, elke dag met droefheid in my hart? hoe lank sal my vyand oor my verhef wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe lank sal U my bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank nog sal U anderpad kyk?
Afrikaans 1933/1953 Hoe lank, HERE, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg?
Afrikaans 1983 Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe lank nog, Here? Gaan U my vir altyd vergeet? Hoe lank nog gaan U u gesig vir my verberg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, hoe lank sal U my nog vergeet, hoe lank sal U nog aanhou om u gesig weg te draai van my?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe lank gaan U my nog alleen los, Here? Gaan U my aanmekaar bly vergeet? As U my nie help nie, voel dit of my swaarkry ’n ewigheid lank aanhou. Hoe lank gaan U niks aan my krisis doen nie?