Psalms 129:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarmee die maaier sy hand nie vol maak nie; ook nie hy wat bind, skeur sy boesem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en hy wat oes niks het om af te sny, en daar niks is om op te tel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | waarmee die maaier sy hand en die gerwebinder sy arm nie vul nie. |
| Afrikaans 1983 | en daar is niks om af te sny en in bondels weg te dra nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat nooit die handpalm vul van een wat oes, of die vou van die kleed van een wat gerwe bind nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan dit afsny en die gerwe vasbind nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens trek dit uit en gooi dit weg. Dit is nie eens genoeg om jou hand vol te maak nie. |