Psalms 129:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle wees soos die gras op die dakke wat verdor voordat dit opgroei;
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hulle wees soos gras op ’n dak, wat verdroog voor dit kan uitspruit,
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle word soos gras op die dakke wat verdor voordat 'n mens dit uittrek,
Afrikaans 1983 mag hulle wees soos gras op 'n dak: dit verdroog nog voor dit behoorlik uitgespruit het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag hulle wees soos gras op dakke, wat verdroog voordat dit uitgetrek word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat hulle sal wees soos gras op huise se dakke, gras wat droog word voordat dit mooi gegroei het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle verdwyn soos ’n grashalm wat in die son verskroei nog voor dit mooi opgekom het.