Psalms 129:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose stukkend gekap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Here is goed; Hy het die bande afgesny waarmee die goddeloses my vasgemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar die Here is regverdig – Hy het die goddeloses se toue stukkend gesny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het reg gedoen, Hy het die toue losgesny waarmee die mense my vasgebind het, die mense wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here tree reg op. Hy het ons gered van daardie mense wat Hom nie dien nie.” |