Psalms 129:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie keer het hulle my verdruk van my jeug af, maar hulle het my nie oorwin nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Baie kere, vanaf my jeug, het hulle my verdruk, maar hulle kon nie die oorhand oor my kry nie.
Afrikaans 1933/1953 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.
Afrikaans 1983 hulle het my van jongs af swaar verdruk, maar hulle kon my nie onderkry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van my jeug af het hulle my dikwels aangeval, tog kon hulle nie oor my die oorhand kry nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “ek het baie vyande gehad vandat ek jonk was, maar hulle kon my nie wen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van jongs af het hulle ons baie sleg behandel, maar hulle kan ons nie onderkry nie.