Psalms 129:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Lied van grade.) Baie keer het hulle my geteister van my jeug af, mag Israel nou sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie kere, vanaf my jeug, het hulle my verdruk. Laat Israel nou ook sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bedevaartslied. Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af -- laat Israel dit sê -- |
| Afrikaans 1983 | 'n Pelgrimslied. Hulle het my van jongs af swaar verdruk, dit moet Israel sê, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n •Pelgrimslied. Van my jeug af het hulle my dikwels aangeval – laat Israel dit sê – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. “Ek het baie vyande gehad vandat ek jonk was,” dit moet die volk Israel sê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U kinders sê vir hulleself: “Reeds van kleins af is daar mense wat lelik met ons is. |