Psalms 128:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, jy sal jou kinders se kinders sien, en vrede oor Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en ook jou kleinkinders sal beleef. Mag daar vir Israel vrede wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Vrede oor Israel! |
| Afrikaans 1983 | en dat jy jou kindskinders mag sien. Mag daar vir Israel vrede wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en mag jy jou kinders se kinders sien. Vrede oor Israel! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en dat jy jou kinders se kinders sal sien. Ek bid dat Jerusalem vrede sal hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag jy so oud word dat jy ook nog jou kinders se kinders kan sien grootword. God gee sy vrede aan almal in Israel! |