Psalms 128:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal jou seën uit Sion, en jy sal die goeie van Jerusalem sien al die dae van jou lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here jou seën uit Sion sodat jy so lank as wat jy lewe die voorspoed van Jerusalem sal sien,
Afrikaans 1933/1953 Mag die HERE jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem mag aanskou al die dae van jou lewe!
Afrikaans 1983 Mag die Here jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem kan aanskou al die dae van jou lewe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die Here jou seën uit Sion, sodat jy al die dae van jou lewe die goeie van Jerusalem sal geniet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here in Sion jou sal seën. Ek bid dat jy sal sien dat dit goed gaan met Jerusalem, so lank soos jy lewe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die Here jou daar van die Sionsberg af oorlaai met sy goedheid, mag jy elke dag sien hoe goed dit gaan met almal wat Hom dien.