Psalms 128:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, so sal die man geseën word wat die HERE vrees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So seën die Here die mens wat Hom dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, so sal sekerlik geseënword die man wat die HERE vrees. |
| Afrikaans 1983 | Kyk, so word die man geseën wat die Here dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, so sal die man geseën word wat vir die Here ontsag het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet onthou, dit is hoe die Here die persoon sal seën wat Hom dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is so ontsettend goed vir jou wat Hom vrees, jy staan in die sonskyn van sy goedheid! |