Psalms 128:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou vrou sal wees soos 'n vrugbare wingerdstok aan die kante van jou huis: jou kinders soos olyfplante rondom jou tafel.
Afrikaans (NLV) 2011 In jou woning sal jou vrou wees soos ’n vrugbare wingerdstok. Jou seuns sal wees soos jong olyfbome rondom jou tafel.
Afrikaans 1933/1953 Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.
Afrikaans 1983 Jou vrou is in jou huis soos 'n vrugbare wingerdstok, jou seuns is rondom jou tafel soos jong olyfboompies!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok in die binnekamers van jou huis. Jou kinders is soos olyfboompies om jou tafel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou vrou in jou huis sal wees soos 'n wingerdstok wat baie druiwe dra. Jou kinders by jou tafel sal wees soos jong olyfboompies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou huwelik sal een groot vreugde wees en jou kinders jou trots! Jou vrou en kinders sal soos ’n goeie oes op die land wees wat jou baie bly maak.