Psalms 128:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied.) Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees; wat in sy weë wandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is hulle wat die Here dien, wat wandel op sy weë.
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel!
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Gelukkig is elkeen wat vir die Here ontsag het, wat sy paaie volg!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Dit gaan goed met almal wat die Here dien, almal wat lewe soos Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe gelukkig is jy wat die Here dien en eer, jy wat presies doen wat Hy sê!