Psalms 127:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos pyle in die hand van 'n held is; so is kinders van die jeug.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos pyle in ’n krygsman se hande, so is seuns gebore in ’n mens se jeug.
Afrikaans 1933/1953 Soos pyle in die hand van 'n held, so is die seuns van die jeug.
Afrikaans 1983 Soos pyle in die hand van 'n krygsman, so is seuns wat gebore is toe hulle vader nog jonk was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos pyle in die hand van 'n krygsheld, so is die seuns van jou jeug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Seuns wat gebore is toe hulle pa nog jonk was, is soos pyle wat iemand vashou, iemand wat oorlog moet maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kinders in ’n huis maak dit vol vreugde, dit maak ouerharte vol blydskap!