Psalms 127:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, kinders is 'n erfdeel van die HERE, en die vrug van die moederskoot is sy beloning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kinders is ’n gawe van die Here; die vrug van die moederskoot is ’n beloning. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, seuns is 'n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is 'n beloning. |
| Afrikaans 1983 | Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, seuns is 'n erfdeel wat van die Here kom; die vrug van die moederskoot is 'n beloning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet onthou dit is die Here wat vir 'n mens seuns gee, kinders is presente van die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kinders is ’n wonderlike geskenk van die Here, hulle kom direk uit die Here se hand. |