Psalms 126:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat met trane saai, sal met blydskap maai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat met trane saai, sal met gejubel maai. |
| Afrikaans 1983 | Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié wat met trane saai, sal met jubelkrete maai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat huil wanneer hulle koring saai, sal sing wanneer hulle die koring afsny. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here kan hartseer in blydskap verander. Trane van pyn kan Hy in gelag van blydskap verander. |