Psalms 126:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maak weer ons lot, o HERE, soos die strome in die suide. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verander tog ons lot, Here, soos strome in die Suidland. |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, verander ons lot soos waterstrome in die Suidland. |
| Afrikaans 1983 | Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verander weer ons lot, Here, soos stroombeddings in die Negev. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet dit weer beter laat gaan met ons. Dit moet wees soos wanneer daar weer water vloei in die droë slote in die Suid-land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou is ons weer in die nood. Here, keer asseblief ons situasie heeltemal om. U kan ’n droë woestyn in ’n pragtige blommeland verander. Vat so ons probleme heeltemal weg. |