Psalms 126:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het groot dinge aan ons gedoen; waaroor ons bly is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly! |
| Afrikaans 1983 | Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het iets groots aan ons gedoen. Ons was verheug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here hét groot dinge gedoen vir ons, en ons was bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, die Here het wonderlike dinge vir ons gedoen en ons was baie bly. |