Psalms 126:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied.) Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe, was dit vir ons soos ’n droom.
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom.
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos 'n droom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was ons soos mense wat droom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Dit was vir ons soos 'n droom toe die Here dit beter laat gaan het met Sion.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die Here Israel uit die kloue van ’n vreemde volk gered het, was sy kinders baie bly. Vir ons was dit soos ’n droom wat waar geword het.