Psalms 125:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Doen goed, HERE, aan die wat goed is en aan die wat opreg in hul hart is.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, doen goed aan dié wat goed is, hulle wat opreg van hart is.
Afrikaans 1933/1953 HERE, doen goed aan die goeies en aan die wat opreg is in hulle harte.
Afrikaans 1983 Here, doen goed aan dié wat goed is, die opregtes van hart!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, doen goed aan die goeies, aan dié wat opreg is in hulle harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet goed doen aan goeie mense, aan die mense wat eerlik is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, wees goed vir goeie mense. Hulle is opreg.