Psalms 124:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons hulp kom van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Ons hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Hére wat vir ons gehelp het, die Here wat die hemel en die aarde gemaak het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is die Here wat ons help, want Hy is die sterkste van almal. Hy het nie verniet die hemel en die aarde gemaak nie. |