Psalms 124:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons siel het ontvlug soos 'n voël uit die vangnet van die voëlvangers: die vangnet is gebreek, en ons het ontvlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het ontsnap soos voëls uit ’n voëlvanger se wip. Die wip is gebreek, en ons het ontvlug!
Afrikaans 1933/1953 Ons siel het vrygeraak soos 'n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak.
Afrikaans 1983 Ons is bevry soos 'n voël uit die wip van 'n voëlvanger; die wip het gebreek en ons was vry!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons, net soos 'n voël het ons ontvlug uit die net van voëlvangers: Die net is gebreek en ons, ons het ontvlug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is soos 'n voël wat vry weggekom het uit die vangnet van die voëlvanger. Die net het gebreek, en ons het vry weggekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het soos ’n voëltjie uit ’n voëlwip uitgeglip. Die wip wat hulle vir ons wou stel, het gebreek. Nou is ons vry.